Adam se Probleem Rib - PE vertonings
01 November 2013 - 09 November 2013
Regardt vd Bergh getroud is, speel saam in hierdie heerlike tong-in-die-kies komedie en Nagel Myburg
behartig die musiek. “Adam se Probleemrib”, is ‘n komedie waarin spot gedryf word met al die verskille,
geskille en klein jakkalsies in die huwelik. Kom lag ‘n slag lekker en wie weet, dalk is dit net die “mutie”
wat jy nodig het om die vonkel terug in jou verhouding te sit!!
Contact Details
| Contact Person: | Danie Matthee |
| Telephone: | 082 876 9015 |
Where
| Venue: | Artuo Teatro |
| Event Address: | 16 Glen Street, Richmond Hill, Port Elizabeth |















Please wait!