Port Elizabeth Airshow
30 October 2010 - 30 October 2010
Die Port Elizabeth Lugskou word beplan vir die 30 Oktober 2010. Daar sal verskeie vertonings wees op die dag. Drink en eetgoed sal te koop aangebied word - verskeie stalletjies. 'n Vertoning van verskillende vliegtuie sal ten toon gestel word. 'n Groot skerm en beer tent sal beskikbaar wees vir die rugby geesdriftiges. Vir verdere navrae kan u due kinderoord skekel by 041 -367 1103.
Contact Details
| Contact Person: | Dr Crystal Watson |
| Telephone: | +27 (0) 41 367 1103 |
Where
| Venue: | P E Airport |
| Event Address: | P E Airport |















Please wait!