Andre Swiegers LIVE in Port Elizabeth

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.
04 January 2013 - 04 January 2013
Andre Swiegers LIVE in Port Elizabeth

Die verwagting is altyd daar dat sanger-liriekskrywer André Swiegers van sy bekendste lirieke soos “Eva”, “Blou”, “Twee feilbare mense” en “Doncella” tydens lewende optredes sal sing. Die versteekte werklikheid is dat die man gelaai is met ‘n arsenaal oorspronklike musiek en liriek … met ‘n verrassingselement wat nooit ontbreek nie.
Die afgelope jaar was vol nuwe ervarings en benaderings vir Swiegers, ook ten opsigte van sy werk – en dit is juis wat hy met gehore wil deel tydens sy Wes- en Oos-Kaaptoer. Beskou dit as ‘n voorsmaak van ‘n nuwe album op die horison, een wat ore en gevoel in beroering gaan bring.

Tydsduur (gaskunstenaar, Ferdi Coetzee, ingesluit) : 100 min
Datum: Vry 4 Januarie 2013 (19:30)
Venue: Dessie’s - 145 Main Road Walmer, PE
Besprekings / Bookings : 041 365 0217 / 084 513 0939 (R80 pp)

Contact Details

Contact Person: Hellen
Telephone: 041 365 0217
Cellphone: 084 513 0939
Website: http://www.facebook.com/#!/events/250546368405835/?fref=ts
Email: riaanhanekom@hotmail.com

Where

Venue: Dessie's Fine Food and Wine
Event Address: 145 Main Road Walmer, Bloomingdales Garden Centre
Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.