Betlehem Ster

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.
11 December 2010 - 11 December 2010
Betlehem Ster
OBED Produksies se kersfees musical 'Betlehem Ster' bied die idiale geleentheid om die ware gees van Kersfees te beleef. Hierdie splinternuwe produksie deur Danie Matthee word 11 Desember in die Port Elizabeth Operahuis opgevoer. André Reyneke en Kareen Breytenbach wat wat vroeër vanjaar saam met Danie verantwoordelik was vir die suksesvolle ‘Via Dolorosa’, behartig onderskeidelik die musiek regie en koreografie. Die gehoor kan daarna uitsien om van die mooi bekende kersliedere te hoor terwyl die storie verfrissend anders as die gewone is. Vertonings is om 15:00 en 19:30 en duur ongeveer 75 minute. Toegang is gratis, maar 'n kollekte sal opgeneem word. Moet beslis nie hierdie feestelike kersproduksie misloop nie.

Contact Details

Contact Person: Lize-Mari
Telephone: +27 (0) 72 615 9788
Website: www.obed.co.za
Email: lize2obed.co.za

Where

Venue: PE Opera Huis
Event Address: Whites Rd, Central
Port Elizabeth
6001
Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.