Bok van Blerk & Theuns Jordaan
29 November 2013 - 29 November 2013
met local artist die 29ste Nov 13 op die Despatch Rugby Veld
Kaartjies slegs R100
Begin 16h00
kindervermaak, stalletjies, kontant kroeg en vele meer.
Kom en geniet die dag saam jou familie.
Bespreek nou : 041 365 0217 of op Despatch 041 933 1138
epos: lindaschenck@live.co.za
Contact Details
| Contact Person: | Die Plaas Slaghuis |
| Telephone: | 041 933 1138 |
Where
| Venue: | despatch rugby veld |
| Event Address: | hoofstraat despatch |















Please wait!