Alkohol Vrye Familie Dag Kunstenaars: Chezane Carina Renz Elsabe Rademeyer MC's Earl & Argemi David Fourie Abel Kraamsaal Manie Jackson George Longane Jay (Eden) Willem Botha Sarah Theron Die Cambells Dj Ossewa Pieter Koen Die Broers Seremoniemeester vir die dag Jacques Arendt Skoolgaande Kinders: R20.00 pp Volwassenes: R40.00 pp Kinders onder 6 - GRATIS Navrae: Sarel Botha - 082 436 9790 Stalletjie navrae - Laerskool Frans Conradie - 041 933 5135 Bring jou eie stoel en sonbrand middel en kom geniet die dag saam ons. Habata Boerdery gaan weer vir ons gratis waartlemoene en spanspekke gee om gratis te genie