Kaleidoskoop

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.
03 June 2011 - 03 June 2011
Kaleidoskoop
Akkoord – die smaak van iets nuuts – is die nuwe skoen aan die afrikaans se voet wat kultuur en kreatiwiteit in die Metro opwakker. Akkoord het 'n reeks opwinding wat vir oud en jonk lê en wag! Waarvan Kaleidoskoop eerste sy kop uitseek… Dié bekende musiekgroep is geken vir die manier waarop hulle 'n kaleidoskopiese uitkyk op die liefde, die lewe en menswees gee. Kaleidoskoop komponeer 'n boodskap van hoop wat hul kleurvol aan die publiek oordra, deur skerp poliritmiese akoestiek en harmonieë oor 'n wye spektrum van die Afrikaanse musiek. Akkoord, in samewerking met BayFM musiek met "feel" – nooi jou dus vroeg reeds om jou sitplek by Toni's Place in Newtonpark vir 3 Junie te bespreek. Kaartjies is beskikbaar by Westway Kafee teen R85 per persoon. Slegs 120 sitplekke is beskikbaar, so maak jou bespreking nou deur Hellen op 041 365 0217 / 082 487 3188 te skakel. Akkoord op 'n ander noot… moet dit nie misloop nie!

Contact Details

Contact Person: Riaan Hanekom
Telephone: 0845130939

Where

Venue: Tony's Place
Event Address: 69 Mangold Street Newton Park, Port Elizabeth
Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.