KERMIS KUIER OM DIE WERELD
29 August 2015 - 29 August 2015
GKPE
Datum : 29 Augustus 2015
Tyd : 8h30 tot 14h00
Waar : Gereformeerde Kerk Gronde
h/v Southey en Brunswickstraat
Adcockvale
Tema : Kuier rondom die wereld
Die kermis word afgeskop met 'n heerlike Engelse ontbyt. Almal welkom. Kom ondersteun ons en geniet net die dag saam met ons en wandel deur die res van die wereld.
Contact Details
| Contact Person: | Martie Rautenbach |
| Telephone: | +27 (0) 082 445 8274 |
| Cellphone: | +27 (0) 082 445 8274 |
| Website: | http:// www.gkpe.co.za |
Where
| Venue: | Gereformeerde Kerk Gronde |
| Event Address: | Gereformeerde Kerk Gronde h/v Southey en Brunswickstraat Adcockvale |















Please wait!