Koos Kombuis @ Ama-Zing Addo

31 October 2021 - 31 October 2021
Koos Kombuis @ Ama-Zing Addo

‘n Eietydse legende wat net so deel is van Afrikaanse kultuur soos braaivleis en sonskyn. Na ‘n afwesigheid van jare, bevind Koos homself in die eertydse kolonie en stof ou treffers en nuwe songs af in ‘n unplugged uitvoering pasgemaak vir post-covid gemoedere. Die coolste man in Afrikaanse musiek bring sy kitaar en ‘n mikrofoon en herleef drie dekades na Voëlvry.



Opening Times
13:00 - 14:15

Costs
R 200-00

Contact Details

Contact Person: Kobus Buys
Telephone: 0826571990
Cellphone: 0826571990
Website: https://ama-zingaddo.co.za/events/koos-kombuis/
Email: kobus@hopefield.co.za
Facebook https://www.facebook.com/events/972667670182582/
Bookings https://ama-zingaddo.co.za/events/koos-kombuis/

Where

Venue: Africanos Country Estate
Event Address: Africanos Country Estate

MAP

Latitude : -33° 31' 3.85" S | Longitude : 25° 40' 4.08" E