Koos Kombuis LIVE optrede

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.
14 December 2012 - 14 December 2012
Koos Kombuis LIVE optrede

"Ag Here, gee my net 'n vet vrou," smeek Koos Kombuis in sy nuwe treffer,
en kielie daarmee die lagspiere soos net hy kan. Maar die profeet van die
Afrikaanse taal weet ook hoe om die hartsnare te roer, soos duidelik blyk in
"Die Donkie", 'n pragtige lied waarvan die lirieke selfs ‘n draai in die
Kerkbode gemaak het. Op koers met sy GPS, deur woestyne, tot voor die

deure van die hemelpoorte in "Ek Dood", neem Koos jou saam op 'n geestelike reis. Immer eerlik, nimmer
vervelig. Vintage Koos Kombuis. Kom luister na hierdie liedjies van sy nuwe album, dertien, en ook ou gunstelinge soos Lisa se Klavier en Bicycle Sonder Slot, by The Music Kitchen op…14 Desember …….

Slegs plek vir 120 mense.

Kaartjies kos R100 en is beskikbaar by Hellen 041 365 0217

Contact Details

Contact Person: Hellen
Telephone: 041 365 0217

Where

Venue: The Music Kitchen
Event Address: 69 Mangoldstraat
Newtonpark
Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.