LADY SLIPPER PLAASMARK

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.
18 February 2012 - 18 February 2012
Op Saterdag, 18 Februarie 2012 is dit die mark se 5de verjaarsdag!!! Kom vroeg en neem deel aan die pretstap om 08:00! Maak seker jy kry 'n stukkie verjaarsdagkoek en kom geniet die vars lug en heerlike plaasatmosfeer. Hondevertoning deur Bridgette van High Noon Hondeskool. Vars produkte, gebak, plante en baie te ete en te drinke! Maak seker jy loop dit nie mis nie!

Contact Details

Contact Person: Denise

Where

Venue: St Albans
Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.