Lag Uit Die Maag Uit

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.
04 May 2019 - 04 May 2019
Lag Uit Die Maag Uit

Kom geniet n aand vol grappe en lekker stories soos dit moet wees.

Kom lag saam met Gertjie en Rynhardt en hulle gaste vir n asemrowende aand.

Desmond Wells sal ook deel wees van die stoeries en grappies, maar hy gaan ook van sy Rewind vertoning vir ons voorsit.

'n Aand om nie te mis nie. Kos en drankie te koop net by The Barn



Opening Times
19h00 till 22h00

Costs
R100

Contact Details

Contact Person: Westway Tickets
Telephone: 041 369 5422
Facebook https://www.facebook.com/events/2105033876245985/
Bookings http://westway.co.za/lag-uit-jou-maag-uit/

Where

Venue: The Barn
Event Address: 66 Blomme laan
Greenbushes, Port Elizabeth

MAP

Latitude : -33° 54' 48.99" S | Longitude : 25° 25' 49.22" E

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.