LOERIE NARTJIEFEES

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.
28 September 2019 - 28 September 2019
LOERIE NARTJIEFEES

Die hoofproduk van die fees is Nartjies, maar daar is ook ‘n groot verskeidenheid groente en kos beskikbaar. Die kunstenaars wat die hele dag optree, sorg vir die unieke gees wat op die terrein heers. Die Nartjie-eet kompetisie sorg ook elke jaar vir groot opwinding. Benewens die plaasprodukte- en eetstalletjies is die kunsmarkstalletjies welbekend en gewild onder feesgangers. 

Bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars tree die dag by die fees op en bied die beste van Suid-Afrikaanse musiek aan die feesgangers. 2019 Fees Kunstenaars sluit in Kurt Darren, Elandre, Manie Jackson, Leah, Fatman en Kobus en Karli.

Inskrywingsvorms vir Nartjiefees stalletjies, is nou beskikbaar. Die koste vir 'n stalletjie is R300.00 en sluit een toegangskaartjie in. Stuur 'n e-pos na ngkerkloerie@lantic.net om jou stalletjie bespreek. (Geen kos- en drinkstalletjies beskikbaar nie)

Die 28st Loerie Naartjie Fees gaan TOPS wees!!!



Opening Times
08h00

Costs
Adult: R130 / Children u/12: R50.

Contact Details

Contact Person: NG Kerk Loerie
Telephone: 042 287 0634
Cellphone: 082 318 6827
Email: ngkerkloerie@lantic.net
Facebook https://www.facebook.com/Nartjiefees/posts/2052369055066583

Where

Venue: NG Kerk Loerie
Event Address: Church street 1,
Loerie, Eastern Cape

MAP

Latitude : -33° 52' 19.46" S | Longitude : 25° 1' 58.44" E

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.