Nataniël in Concert with Charl du Plessis
04 October 2025 - 05 October 2025

Ná 38 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums.
Op Saterdag 4 Oktober en Sondag 5 Oktober het inwoners van Gqeberha die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels.
Nataniël deel die verhoog van die Impetus teater met die pianis Charl du Plessis vir hierdie uitvoerings.
Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.
Tye:
Sat 04 Oktober 2025 - 18h00
Son 05 October 2025 - 15h00
Costs
R290.00
Contact Details
Where
Venue: | Impetus Teater |
Event Address: | 29 Circular Drive, Overbaakens, Gqeberha, 6070 |
MAP
Latitude : -33° 58' 45.79" S | Longitude : 25° 33' 0.93" E