Oldies but Goldies

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.
15 June 2019 - 15 June 2019
Oldies but Goldies

OLDIES BUT GOLDIES kom na Blou Ballon op 15 Junie om 20:00!

James Marais en Monique Cassells is gewilde kunstenaars vanaf Kaapstad, wat hulle goue oue huldeblykvertonings by verskeie top teaters en vir groot funksies en feeste by verskeie plekke in Suid-Afrika al aangebied het. Die vertoning is ‘n huldeblyk aan die goue musiek era van die ‘50s tot die ‘80s, en sluit musiek in van kunstenaars soos Elvis Presley, die Beatles, Buddy Holly, die Everly Brothers, Roy Orbison, Little Richard, die Platters, die Righteous Brothers, Creedence Clearwater Revival, Eddie Cochran, Ritchie Valens, die Hollies, die Eagles, die Monkees, Tom Jones, Cher, Queen, Shakin’ Stevens, Dire Straits en nog vele meer.

Die vertoning is ‘n mini-teater ervaring met die dinamiese vokale en visuele optredes van James en Monique, wat beide solo en saam optree, en hulle doen verskeie kostuumveranderinge.

Kaartjies is slegs R120 en is beskikbaar by Blou Ballon.

#raakmeegevoer



Opening Times
20h00 till 23h00

Costs
R120.00

Contact Details

Contact Person: Die Blou Ballon
Telephone: 041 933 1461
Email: info@blouballon.co.za
Facebook https://www.facebook.com/events/1223589817802883/

Where

Venue: Die Blou Ballon
Event Address: 38 Bothastreet, Despatch, Eastern Cape

MAP

Latitude : -33° 48' 0.37" S | Longitude : 25° 27' 21.14" E

Please Note: This event has already taken place. Please check our events list for current events.