Riana Nel en vol band LIVE in PE!
21 September 2012 - 21 September 2012
Sy het die 2012 Tempo toekenning gekry vir die beste pop Album!
Tans ook:
nr 9 op RSG
nr 3 op DKNT
nr 1 op Bay FM
Wanneer: 21 September 2012
Waar: Vodacom Ampitheater, Die Boardwalk
Hoe laat: 19:30 vir 20:00
Kaartjies beskikbaar by Hellen 041 365 0217 teen R100 per persoon
Contact Details
| Contact Person: | Hellen |
| Telephone: | 041 365 0217 |
| Email: | riaanhanekom@hotmail.com |
Where
| Venue: | Vodacom Amphiteater, Die Boardwalk |
| Event Address: | 2nd Ave, Summerstrand. |















Please wait!