Rocco de Villiers
29 June 2019 - 29 June 2019
Rocco de Villiers met sy pittige humor en vinnige vingers op die klawers kom weer na Blou Ballon.
Koop jou kaartjie by Blou Ballon vir slegs R160. Kaartjies is reeds beskikbaar vanaf 10 Mei.
Telefoniese besprekings welkom gepaardgaande met 'n EFT bewys van betaling.
Opening Times
20h00 till 22h00
Costs
R160.00
Contact Details
Contact Person: | Die Blou Ballon |
Telephone: | 041 933 1461 |
Email: | info@blouballon.co.za |
https://www.facebook.com/events/456059325146863/ |
Where
Venue: | Die Blou Ballon |
Event Address: | 38 Bothastreet, Despatch, Eastern Cape |
MAP
Latitude : -33° 48' 0.37" S | Longitude : 25° 27' 21.14" E