Saent-Saëns 100
31 October 2021 - 31 October 2021

Toe die befaamde Franse komponis Camille Saint-Saëns in 1921 te sterwe kom het hy ‘n staatsbegrafnis gekry. Tog was hy op sy oudag steeds bevrees dat hy slegs vir een komposisie “Die Karnaval van Diere” onthou sou word. ‘n Honderd jaar later kan dit nie verder van die waarheid af wees nie. Luister in ‘n plattelandse atmosfeer na die bekoorlikke melodieë wat Saint-Saëns vir trompet, franse horning, klavier en strykers geskryf het … en as toegif …ook “Die Swaan”. David Bester (viool), Dylan Barker (Franse Horing), Mariechen Meyer (kontrabas) Jan Hendrik Harley (viool) en Elmarie van der Vyfer (altviool) en Henru van Zyl (trompet) stel hulle onderskei instrumente ten toon. Kobus Buys en Mathilda Hornsveld speel klavier.
Opening Times
10:00 - 11:00
Costs
R130-00
Contact Details
Contact Person: | Kobus Buys |
Telephone: | 0826571990 |
Email: | kobus@hopefield.co.za |
https://www.facebook.com/events/194750536004291 | |
Bookings | https://ama-zingaddo.co.za/events/saint-saens-100/ |
Where
Venue: | Hopefield Country House |
Event Address: | Hopefield Country House |
MAP
Latitude : -33° 30' 24.90" S | Longitude : 25° 38' 12.12" E