Vetplant Fees @ Loerie
31 August 2019 - 31 August 2019

Kom en geniet die dag saam met ons op Loerie en bring jou hele gesin!
Groot verskeidenheid vetplante, vars vleis, vrugte, tuisgebak, verversings , kos en vele meer!
4x4 Roete vir die avontuur lustige
Koffie kroeg en Kntant kroeg
Vir navrae oor stalletjies, kontak ons gerus.
Opening Times
08h00
Contact Details
Contact Person: | Soon-Toe (JC's Pub) |
Telephone: | 072 748 4658 |
Cellphone: | 083 592 6192 |
Where
Venue: | Soon-Toe (JC's Pub) |
Event Address: | Loerie River Heights Loerie, Eastern Cape, South Africa 6370 |
MAP
Latitude : -33° 52' 47.55" S | Longitude : 25° 2' 29.64" E