Event Type: On Stage, Drama
Vettie, Vettie! is `n komedie wat gekskeer met vroue se stryd om ontslae te raak van oortollige kilogramme. Vicky (Karen Wessels) is enkellopend en ooglopend vet. Wanneer sy haar droomman, Tom (Paul du Toit), ontmoet, besluit sy sy gaan haar droomman vang. Henry (Casper de Vries) weet Vicky gaan hiermee sukkel. James (Johan Botha) werk deur die dag vir Vicky in die boekwinkel en het `n sagte plekkie vir haar.
Gaan Vicky daarin slaag om haar man te vang? Vettie, Vettie! is deur Johan Bernard vertaal en deur Pierre van Pletzen verwerk van Charles Laurence se trefferkomedie My Fat Friend.
Ticket price
R158 - R170
Stalls Rows A to T: R170.00
Gallery Rows AA to MM: R158.00
Start time
20h00